E. G. Daily

E. G. Daily
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Elizabeth Ann Guttman
Geboorte 11 September 1961 (1961-09-11)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 1979–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

E. G. Daily (gebore 11 September 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pee-wee's Big Adventure (1985), Babe: Pig in the City (1998), en Happy Feet (2006), en in die televisiereeks The Powerpuff Girls (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy